"Daar is genoeg brandstof in Suid-Afrika en geen tekorte is in die vooruitsig"

Loading player...
Makhosonke Buthelezi, woordvoerder van die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie gesels oor hoeveel brandstofreserwes daar in SA is, asook hoe lank dit kan hou.
27 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min