Dít is die eerste aandeel wat Kokkie Kooyman ooit gekoop het

Loading player...
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die hoe hy groot geword het, sy eerste aandeel wat hy ooit gekoop het, sy loopban en wat hy doen om te ontspan.
27 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min