Groot Amerikaanse maatskappye val skerp oornag na winssyfers nie so rooskleurig

Loading player...
Professor HB Klopper, bestuurshoof van Da Vinci Instituut gesels oor of daar 'n verband tussen rentekoerse in die VSA en hulle internasionale maatskappye wat bekommerd is oor wins.
28 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min