Eskom sluit die Komati-kragstasie, wat in die 1960s sy vlagskipstasie was

Loading player...
Rhulani Mathebula, waarnemende generasiehoof by Eskom gesels oor wat nou met die Komati-kragstasie gebou sal gebeur en oor die hernubare energieprojekte wat daar sal plaasvind.
31 Oct 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min