SA huishoudings raak al hoe dieper in die skuld

Loading player...
Johann Els, hoofekonoom by Old Mutual gesels oor hoe hierdie skuldvlakke geïnterpreteer word en hoe dit vergelyk met die verlede.
1 Nov 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min