Die GEPF groei met 9,6% tot R2,3 triljoen, die fonds se hoogste vlak ooit

Loading player...
Musa Mabesa, hoof uitvoerende beampte van GEPF gesels oor die fonds se hoogste vlak ooit en oor hoeveel geld aan hernubare projekte toegeken sal word.
2 Nov 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min