Jy kan nou hondekos met bitcoin by PnP koop

Loading player...
Carel van Wyk, stigter van CryptoConvert gesels oor hoe hierdie betaal-opsie werk, hoeveel transaksies verwag word, asook hoe duur hierdie transaksies is.
2 Nov 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min