Eskom gaan nog vir lank sukkel om genoeg elektrisiteit op te wek

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor of die vraag na Eskom se elektrisiteit kan daal en wat Eskom se ooreenkoms met Nersa vir verbruikers se sakke beteken.
7 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min