Stellenbosch wil Kayamandi die eerste Smart Township maak

Loading player...
Hanli Brink, bedryfshoof van Stellenbosch Network gesels oor wat 'n Smart Township behels en of hierdie inisiatief ander sosiale probleme kan oplos.
7 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min