Die president sê klimaatsverandering moet nie ontluikende lande se skuldproblee

Loading player...
Nicole Martens, senior rentmeesterskap professioneel by Old Mutual Investments gesels oor die COP27 konferensie en wat die kern boodskap tydens President Ramaphosa se toespraak was.
8 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min