Discovery: Top beleggingswenk van die dag

Loading player...
Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft sê jy moet so belê dat as die beurs oor vyf jaar sluit, jy gelukkig sal wees dat die beurs sluit.
9 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min