Verskeie instansies is ontsteld oor Sanral-tenders wat aan Chinese kontrakteurs

Loading player...
John Matthews, voorsitter en woordvoerder van die Konstruksie Alliansie van SA (CASA) gesels oor Sanral-tenders, Chinese kontrakteurs en die vooruitsigte van die plaaslike konstruksiebedryf.
9 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min