Van Petrusburg tot die hoof van DHL Express in sub-Sahara-Afrika

Loading player...
Hennie Heymans, uitvoerende hoof van DHL Express in sub-Sahara-Afrika gesels oor sy loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
10 Nov 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min