Die mededingingskommissie beveel aan dat Clover sy roumelkbesigheid kan terugkoo

Loading player...
Steven Velthuysen, bestuurslid: regsake by Clover gesels oor waarom die groep DFSA terugkoop en of dit in die langtermyn voordelig sal wees vir Clover.
11 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min