Beurtkrag knou Vodacom se wins

Loading player...
Shameel Joosub, uitvoerende hoof van Vodacom gesels oor die groep se halfjaar resultate, hoe beurtkrag hulle finansieel raak, asook hul data pryse.
14 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min