Brait gaan Premier Foods noteer

Loading player...
Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Foods gesels oor hoekom Brait hulle wil noteer, die grootste besigheid onder Premier Foods en die groep se uitbreidingstrategieë.
14 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min