Hoe hard kan een persoon op 'n dag werk? Vra vir Elon Musk

Loading player...
Jan Vermeulen, joernalis by MyBroadband gesels oor of Elon Musk moet kla oor al die werk wat hy doen en of hy Twitter gekoop het om sy ego te streel.
14 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min