Markoorsig

Loading player...
Chantel Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investment gesels oor haar siening van die mark op die oomblik, Transaction Capital se resultate, en Brait wat Premier Foods gaan noteer
15 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min