SAL-transaksie in gedrang nadat Gidon Novick as direkteur van Takatso bedank

Loading player...
Gidon Novick, stigter van Kulula en Lift gesels oor hoekom hy bedank het, of die minderheid aandeelhouers hom sal vervang en of daar konflik van belange sal ontstaan.
15 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min