Maak maar reg vir nog baie beurtkrag

Loading player...
Antoinette Slabbert, senior verslaggewer by Rapport gesels oor hoeveel beurtkrag verwag kan word en of die redes vir beurtkrag binne die bestuur se beheer is.
15 Nov 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min