Hoe goed beheer Suid-Afrika indringerplante?

Loading player...
Prof. Brian van Wilgen van Stellenbosch Universiteit gesels oor die indringerplante wat die grootse probleme veroorsak, hoe dit onder beheer gehou kan word en hoe hierdie situasie gaan lyk oor tien jaar.
15 Nov 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min