Oppas as iemand jou bel en sê hulle kan jou skuld verminder

Loading player...
Leanne Schwartz van die Nasionale Kredietreguleerder gesels oor of skuldberadingsmaatskappye mense skuld mag belowe en waar hierdie organisasies mens se persoonlike inligting kry.
18 Nov 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min