Astral waarsku oor miljoene rande se onnodige koste wat beurtkrag meebring

Loading player...
Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods gesels oor hoe hul resultate vergelyk met pre-covid vlakke, die styg van hul hoender verkoopspryse en hoeveel beurtkrag hul besigheid kos.
21 Nov 2022 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min