Omnia pluk die vrugte van hoër kunsmispryse

Loading player...
Stephan Serfontein, finansiële hoof van Omnia Holdings skets 'n prentjie van hoekom kunsmispryse so gestyg het en of die vraag vir kunsmis verminder het.
22 Nov 2022 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min