Is daar genoeg sonpanele in Suid-Afrika om 'n verskil te maak?

Loading player...
DeVilliers Botha, woordvoerder en raadslid van SAPVIA gesels oor hoe groot hul bedryf in SA is en of daar genoeg sonpanele is vir mense wat dit wil hê.
22 Nov 2022 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min