COP27 se boodskap aan die landbousektor

Loading player...
Melanie Janse van Vuuren, volhoubaarheidsbestuurder by Investec gesels oor landbou gespekke by Cop27 en of dit realisties is vir SA boere om voordeel te trek as hulle getref word deur klimaatsverandering.
22 Nov 2022 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min