Ouditeur-generaal soek n kultuur van verantwoordbaarheid in die staatsdiens

Loading player...
Alice Muller, portefeuljehoof van die ouditeur-generaal van Suid-Afrika gesels oor hoe die oudit-uitkomste aan die verbeter is.
23 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min