Kyk na waar jy koop in die kerstyd

Loading player...
Ulrich Janse van Vuuren, hoof van die teen-bedrog strategie en navorsing afdeling by ABSA Everyday Banking gesels oor hoe veilig aanlyn transaksies is, en waarna mense moet uitkyk.
25 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min