Tsogo Sun Gaming op koers om weer die boerpot te slaan

Loading player...
Chris du Toit, uitvoerende hoof van Tsogo Sun Gaming gesels oor die groep se omset, wat die uitbetaalkoers van hul masjiene is en hoe beurtkrag hulle raak.
28 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min