Hoe stabiel is Suid-Afrika se finansiële stelsel?

Loading player...
Dr. Nicola Brink, hoof van die Finansiële Stabiliteit departement by die Reserwebank gesels oor die risiko's wat die stabiliteit van Suid-Afrika se finansiële stelsel beïnvloed.
30 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min