Transnet se planne om private operateurs op sy spoorlyne toe te laat, ontspoor

Loading player...
Mesela Nhlapo, uitvoerende hoof van Afrika Spoorbedryfvereniging gesels oor hoekom die proses misluk het en of dit moontlik is om 'n beduidende deel van Transnet na die private sektor te sien skuif.
30 Nov 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min