Alexforbes begin die vrugte van individuele adviesdienste pluk

Loading player...
Dawie de Villiers, uitvoerende hoof van AlexanderForbes gesels oor hul resultate en hul transaksie met Sanlam.
5 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min