Meer verbruikers kies Oceana se Lucky Star-produkte

Loading player...
Neville Brink, uitvoerende hoof van Oceana gesels oor hul resultate, Oceana se volhoubare benadering en wat hulle verwag in die nuwe finansiële jaar.
5 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min