Transnet maak vordering om kabeldiefstal hok te slaan

Loading player...
Marius Bennett, hoofbestuurder vir Sekuriteit en Forensies by Transnet gesels oor kabeldiefstal, hoeveel hulle spandeer om kabels te vervang en wat hulle doen om die diefstal te bekamp.
7 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min