Gaan politieke onsekerheid banke se aandeelpryse onder druk hou?

Loading player...
Kokkie Kooyman, portefeuljebestuurder by Denker Capital gesels oor die bank index en hoe beleggers moet kyk na die huidige politieke onsekerheid.
7 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min