Renergen verkoop sy eerste gas. Helium-produksie begin "binnekort"

Loading player...
Stefano Marani, uitvoerende hoof van Renergen gesels oor hul inkomste, die verskil tussen vloeibare gas en normale gas, asook die status van hul helium produksie.
7 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min