Ontmoet die bestuurder van die bespresterende fonds in Suid-Afrika

Loading player...
Jacques Conradie, uitvoerende hoof van Peregrine Capital gesels oor sy agtergrond, sy loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
8 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min