Hoekom het Premier sy notering opgeskort?

Loading player...
Kobus Gertenbach, uitvoerende hoof van Premier Groep gesels oor hoekom hulle nie op die JSE noteer het nie.
13 Dec 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min