André de Ruyter bedank as Eskom se uitvoerende hoof

Loading player...
Hugo Pienaar, hoofekonoom by die Buro vir Ekonomiese Ondersoek en Dr Iraj Abedian, stigter van Pan-Afrikaanse Beleggingsnavorsing gesels oor André de Ruyter se bedanking.
14 Dec 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min