Die landbou-waardeketting is kritiek vir uiteenlopende bedrywe

Loading player...
Cobus De Bruin, hoof van Kliëntwaarde-voorstelle vir Landbou by Nedbank gesels oor die landbou-waardeketting wat kritiek is vir uiteenlopende bedrywe.
14 Dec 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min