Kriptomark bly stabiel ondanks die arrestasie van FTX-baas

Loading player...
Marius Reitz, hoofbestuurder by Luno Afrika gesels oor die stabiliteit van die kriptomark na die FTX-baas se arrestasie.
14 Dec 2022 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min