Maak jou versekering reg voor jy met vakansie gaan

Loading player...
Chantal Schoonderwoerd, produkhoof by BetterSure Finansiële Konsultante gesels oor hoe om jou huis te verseker voor jy met vakansie gaan.
20 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min