Sateliettegnologie verbeter en raak goedkoper

Loading player...
Jan Vermeulen, joernalis by MyBroadband gesels oor sateliettegnologie wat verbeter en goedkoper raak.
21 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min