Jean-Pierre Verster kies sy aandele vir 2023

Loading player...
Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management gesels oor die keuses wat hy as aantreklike beleggings uitgewys het vroeër vanjaar en die aandele wat hy kies vir 2023.
22 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min