Tinus drink koffie met Tommie van Zyl

Loading player...
Tommie van Zyl, uitvoerende hoof van ZZ2 gesels oor sy agtergrond, loopbaan en wat hy doen om te ontspan.
22 Dec 2022 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min