Christo Wiese reageer op Reserwebank se beslaglegging

Loading player...
Christo Wiese, voormalige voorsitter van Steinhoff gesels oor die Reserwebank se beslaglegging van Markus Jooste se bates.
29 Dec 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min