Eskom sluit die Komati-kragstasie, wat in die 1960s sy vlagskipstasie was

Loading player...
Rhulani Mathebula, waarnemende generasiehoof by Eskom gesels oor Eskom wat sy vlagskipstasie sluit. Rhulani Mathebula het na die onderhoud bedank.
29 Dec 2022 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min