Ouditeurgeneraal looi Tshwane Metro oor finansiële state

Loading player...
Peter Sutton, lid van die burgemeesterskomitee vir Finansies by die Tshwane-metro gesels oor die ouditeurgeneraal se ongunstige ouditmening oor die Tshwane-metroraad se finansiële state.
9 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min