Gaan ons in 2023 'n wêreldwye resessie sien?

Loading player...
Lullu Krugel, hoofekonoom van PWC Afrika gesels oor ontleders en ekonome se voorspellings oor wat die jaar verwag kan word.
9 Jan 2023 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min