Telkom en RAIN se gesprekke ly skipbreuk

Loading player...
Jan Vermeulen, joernalis by MyBroadband gesels oor hoekom hierdie transaksie skipbreuk gely het en of Telkom 'n transaksie nodig het.
11 Jan 2023 7AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min